Astrid verf gesiggies
Een van die hoogtepunte was dat Astrid as verassing haar grimeerkoffer saamgebring het. Sy het al baie kursusse in theater-grimering gedoen, so sy weet wat sy doen ;-)
Kyk net hoe mooi!



'n Heerlike dag! Volgens Kobus was dit die lekkerste dag wat hy nog 'n ons huis en tuin beleef het vandat ons hier woon!
Tot volgende keer
Kyk net hoe mooi!



'n Heerlike dag! Volgens Kobus was dit die lekkerste dag wat hy nog 'n ons huis en tuin beleef het vandat ons hier woon!
Tot volgende keer
0 Comments:
Een reactie posten
<< Home