Marco & Thomas

Marco en Thomas groei vreeslik vinnig. En ek dink partykeer dat al ons familie in Suid-Afrika en Duitsland darem vreeslik uitmis waarop ons elke dag mag van geniet. Ek sal probeer om gereeld 'n paar fotos en verhaaltjies van my twee seuns hier te plaas.

Over mij

Naam: CyberMonica

Mijn volledige profiel tonen

Recent Posts

  • Somer in Holland
  • Nog 'n pakkie vir die verjaardag
  • Marco 3 jaar oud

Powered by Blogger

woensdag, juli 12, 2006

Marco verjaardagfees!

Op Sondag 9 Julie het ons Marco se groot 3de verjaardagpartytjie gevier. Omtrent 20 mense en 6 kindertjies het kom kuier en kom koek eet. Mamma het 3 koeke gebak: 'n trein koek (baie oorspronklik - Thomas het een gehad vir sy verjaardag en Marco wou defnitief ook 'n treinkoek hĂȘ! Dan nog 'n sjokoladekoek en 'n pavlova room/vrugte-tert. Mmm dink jy nou seker, maar in plaas van om oor die kos te praat sal ek liewers 'n paar fotos opsit!!




posted by CyberMonica | 11:22 p.m.

0 Comments:

Een reactie posten

<< Home